Johannes 17

30-01-2015 07:21

SONDEVAL VAN DIE KERK 

 

Johannes 17:14 Die tyd wat kom wil ek oor enkele verse van Johannes 17 nadink. Die rede daarvoor is ’n aantal gesprekke en artikels wat vir my gegee is. Dit gaan dan veral daaroor dat ons nie te seker moet wees nie. Ons moet nie oor die waarheid praat as iets wat seker is nie. Dit sou baie beter wees om die Bybel te lees as ’n baie mooi boek wat deur mense geskryf is. Die Bybel sou mense se werk wees waarin hulle skryf oor hulle ervarings met God. Die Bybel sou ons leer om oor die belangrike dinge van die lewe na te kan dink. Oor die dinge waarop dit aan kom. Ons sou die Bybel veral nie moet lees as die waarheid waarin jy moet glo nie. Die Bybel veral nie lees as dinge wat so gebeur moet wees omdat dit so in de Bybel staan nie. Wat jy in die Bybel lees gee hoop omdat daar ook oor ’n lewe na die dood gepraat word maar of dit regtig so is sou nie seker wees nie. Nogtans is dit iets wat jy kan hoop en wat aan jou lewe perspektief gee. Dit sou ’n bevrydende kyk op die Bybel wees en sou vir mense van die 21e eeu ’n hoopvolle manier van Bybellees wees. Dit pas by ons tyd. Die laaste is waar. Ons leef in ’n tyd en kultuur waarin ons nie daarvan hou nie om te sê: So is dit, dit is die waarheid. Nee, ons sê in ons tyd: “Dit is soos ons dit beleef. Jy beleef dit dalk anders.” Is dit wat die Here Jesus bedoel as Hy sê dat Hy ons Vader se Woord gegee het? Ons sal in die komende tyd sien dat ons hier met ’n sondeval van die kerk in die 21e eeu te doen het.

 

EENHEID 

     

Johannes 17:14 De Here Jezus bidt voor Zijn kerk. Johannes 17 staat vooral bekend als Christus gebed om de eenheid van Zijn gemeente. Terecht wordt dit gebed altijd weer naar voren gehaald om te wijzen op de roeping van Christus kerk om een te zijn. Verdeeldheid onder mensen die zeggen Christus te volgen is niet in overeenstemming met de wil van Christus. Het gaat er om dat we juist als volgelingen van Christus eenheid uitstralen. Dat we zo laten zien hoe we van Gods liefde in onderlinge eenheid in deze wereld leven. Dat is het getuigenis dat Christus van ons in deze wereld wil zien. Dat is iets om erg goed in onze oren te knopen. Toch is het met die eenheid vaak ver te zoeken. Dat is vooral erg als we kerken krijgen die volgens eigen smaak zijn. Zoals we het bijvoorbeeld in de gemeente van Korinthe vinden. Waar mensen van elkaar scheiden en bij elkaar komen vanwege bepaalde personen die hen meer aanspreken dan anderen. Dan klinkt er uit Paulus mond namens de Heilige Geest een ernstig vermaan. Zie vooral 1 Korinthe 1-3.
Wat moet christenen bij elkaar houden en verenigen? De liefde en gehoorzaamheid aan Christus! Daarvoor heeft Hij aan ons Gods eigen Woord gegeven. Niet als een Woord dat we allemaal op onze manier kunnen interpreteren en uitleggen. Nee, als het duidelijke Woord waardoor we Christus, waardoor we de Drie-enige God en Zijn wil betrouwbaar leren kennen. Dat moet altijd de drijfveer bij ons gemeente-zijn zijn.

 

OP VADER SE SKOOT 

  

Joh 17:14 Die laaste dag van die jaar 2014. Ons lees Jesus se woorde: “Ek het U Woord aan hulle gegee”. Die Here Jesus het die Woord van Vader in die hemel aan Sy leerlinge gegee. Dit is die mense wat Vader in die hemel uit die wêreld gehaal het en aan die Seun gegee het. Ons lees in vers 6-8 dat die Here Jesus God se Naam aan hulle bekend gemaak het. Die Here Jesus het aan Sy leerlinge die HERE se hart gewys. Niemand het dit so kon doen as Hy nie. Jy hoor hier waaroor ons in Joh 1:18 lees: “Niemand het God ooit gesien nie. Sy enigste Seun, self God, wat die naaste aan die Vader is, die het Hom bekend gemaak.” Hoe belangrik en goed is hierdie woorde as ons na die jaar 2015 op pad is. Niks kan in die nuwe jaar belangriker en beter wees as om die HERE beter te leer ken nie. Om vanuit die al meer leer ken al hoe inniger met Hom te leef. Die hoogste doel vir God se kind is om elke jaar te groei in die ken en daarom in die in liefde leef met die Drie-enige God. Om met Hom te leef as jou Vader, jou God en jou Redder. Die heerlike wonder is dat die Here Jesus ons God se Woord gegee het. Ons leef in ’n tyd waarin ons die Woord van God self kan lees. Hoe groot is hierdie voorreg! Bid dan ook in die nuwe jaar om die liefde vir God se Woord. Bid dat jy nie die stof oor die Bybel laat kom nie maar dat jy daeliks met liefde die Woord lees. Dat jy graag op die hemelse Vader se skoot sit om na Hom te luister. Dan het jy ’n gelukkige nuwe jaar.

 

GEES EN WOORD

 

Joh 17:14 Die Here Jesus bid om die eenheid van Sy kerk. Hy verduidelik dat Hy aan Sy leerlinge God se Woord gegee het. Hy het die Woord van God so gewys en so uitgelê en so vervul soos niemand dit ooit gedoen het nie. Waar vind ons Christus se kerk? Daar waar die Woord van Christus, wat die Woord van die Drie-enige God is, oor alles gesag het. Daar waar Sy Woord steeds weer die laaste Woord het. Dit was Maarten Luther wat gesien het hoe mense wat sê dat hulle met hom saamstem allerhande dinge doen en sê wat nie volgens God se Woord is nie. Mense wat op die kompas van hulle eie gevoelens vaar en dan sê dat die Gees  vir hulle verduidelik het dat hulle dit so moet doen. Dan is Luther se antwoord: “Hulle sê: ‘die Gees, die Gees, die Gees’ nogtans is die waarheid: ‘die Woord, die Woord, die Woord’.” Dit is naamlik so dat die Bybel die Woord van Gees is en die Gees gaan nooit teen Sy eie Woord in nie. As die Woord spreek is dit die Gees wat praat!! Hoe belangrik is dit om dit in ons tyd te besef en so te leef, te dink en te voel. In ’n tyd waar die emosie en wat ons voel so dikwels as die beslissende in ons lewe gesien word. Dan is dit so belangrik om rustig te luister na die Gees wat deur Christus se Woord praat. Wanneer ons persoonlik en saam die Woord en daarmee die Drie-enige God oor ons in liefde laat heers, kom ons teenoor die wêreld te staan. Die wêreld in en buite ons. Daaroor môre meer.

 

UITGEKOZEN

 

Joh 17:14 De Here Jezus spreekt over de haat van de wereld. De wereld haat de mensen aan wie Hij het Woord gegeven heeft. De mensen voor wie dat Woord het kompas voor hun leven geworden is. Dat zijn heel opvallende woorden. Het laat ons zien dat de wereld uit zichzelf niets van het evangelie wil weten. Het is dus niet zo dat we mensen eigenlijk alleen maar een zetje hoeven te geven om te gaan geloven. Geloven in Christus, leven met de HERE staat echt tegenover de mens na de zondeval. Dat christenen in de wereld vervolgt worden is niet iets vreemds. Daarin laat de wereld haar echte gezicht zien.
Als je deze dingen leest is dat geen reden om jezelf te verheffen. Geen reden om te denken dat jij en ik zo goed zijn als we geloven. Dat heb je als je van de Here Jezus houdt niet aan jezelf te danken. De Here heeft je dan uit de wereld uitgekozen. Hij heeft jou dan in Zijn genade uit de wereld getrokken. Alle reden om Hem voor Zijn onverdiende liefde te danken. Om de wereld in te gaan om het evangelie vol liefde in en aan de wereld te verkondigen! Om mensen tot Christus als hun Redder te roepen.

 

NABY JESUS

 

Joh 17:14 Die Here Jesus behoort nie aan die wêreld nie. Dis die rede hoekom hulle wat die Vader Hom gegee het ook nie van die wêreld is nie. Nogtans het die Here Jesus gekom om die wêreld te red. Hoe kan dit?
Ons moet mooi bedink dat ons as mense die wêreld is wat teenoor God begin staan het. Ons het teen die HERE wat alles goed gemaak het opgestaan. Ons het daarvoor gesorg dat 'n God vyandige wereld ontstaan het. Dit het groot gevolge vir die skepping gehad. Die vrede het van hierdie aarde verdwyn. God se genade is dat Christus, wat sonder enige sonde is en daarom nie by die sondige wereld behoort nie, na die aarde kom. Hy kom om mense uit die greep van die sonde te haal. Om hulle uit die sondige wêreld te red. Hy moes om dit te kon doen geen deel van die sondige wêreld wees nie.
Wie tot Christus kom, wil daarom self ook geen deel meer van die sondige wêreld wees nie. Jy wil in liefde vir Christus daarvan al meer afstand neem. Jy wil al meer naby die Here Jesus leef. Dit beteken dat jy ook teen jou eie sondige hart stry en steeds weer bid om die krag van die Gees om 'n nuwe lewe te lei.

 

PRACHTIG CADEAU

 

Joh 17:14 We hebben een prachtig cadeau gekregen. De Here Jezus die Zijn leven onder Gods oordeel voor ons gegeven heeft, gaf dat cadeau. Dat mooie geschenk zijn de woorden van God. Christus zorgde ervoor dat wij de Bijbel hebben gekregen en dat we het zelfs kunnen lezen. Het is het Woord dat we zo nodig hebben. Omdat het Gods eigen woorden zijn waarmee ons aanspreekt. We hebben het zo nodig dat Hij met ons praat want van onszelf gaan wij in het spoor van de zondige en verloren wereld. Het is Gods geweldige liefde dat Hij ons toch nog aanspreekt en ons de weg naar en van Christus wijst.
Je ziet de wereld in onszelf als je er op let hoe er vaak in de kerk met de Bijbel,Gods Woord wordt omgegaan om maar niet zelf aangesproken worden:
A. Mensen zoeken naar allerlei fouten in de Bijbel en meten wat we lezen volgens de maat van ons verstand en zeggen dan dat je allerlei dingen als modern mens niet hoeft te geloven. Zo zet je een flink deel van Gods Woord bij de vuilnisbak.
B. In onze tijd is het vooral populair om te zeggen dat je de Bijbel nu eenmaal op allerlei manieren kunt uitleggen. Laat ieder er uithalen wat hij of zij er in vindt. Het klinkt mooi en vroom maar ook dan gooi je wat niet volgens jouw smaak is in de vuilnisbak. Van dat mooie geschenk met bloed gekocht blijft dan niets meer over. Neem het cadeau aan zoals de Geest het heeft gegeven.

 

NABY DIE WOORD

 

Joh 17:15 Die Here Jesus bid om die eenheid van Sy kerk. Hy vra Sy Vader om hulle wat Hy Hom uit die mensewêreld gegee het te bewaar. Om hulle te beskerm. Hoekom? Omdat Jesus ook vra om die gelowiges nie uit die wêreld weg te neem nie. Ons Heiland bid vir ons omdat ons in hierdie sondige wereld moet leef. Omdat ons juis 'n getuienis in hierdie wereld moet wees. Dit wys vir ons dat ons ons nie uit die wêreld moet terugtrek nie. Die Here roep ons om in hierdie wêreld van Hom te getuig, om die wêreld te roep om tot Christus as hul Heer en Verlosser te kom. Christus roep ons om so vir Hom en Sy Koninkryk te stry. Sien Efese 6:10-20.
Dit beteken ook dat ons stry met die Gees se swaard. Dit is die Woord van God. Hoe belangrik en nodig is dit om die woorde van God te ken. Om te groei in die ken van die Drie-enige deur Sy eie woorde al meer in ons hart te bewaar. Om ook verkeerde sienings van mense te kan ontmasker. Om in Christus se spoor teen die wereld en die duivel te kan vertel: 'Die HERE het in die Bybel geskryf'. Sien Mat 4. Die Gees wil ons bewaar by  'n lewe naby die Woord. So kan ons die Bose weerstaan. So bestry ons die wêreld in die kerk en bring ons die evangelie in die wêreld.

 

CHRISTUS BIDT VOOR ONS!

 

Joh 17:15 De Here Jezus heeft voor ons gebeden. Hij bidt in de hemel nog steeds voor ons. Hij pleit in de hemel bij Zijn Vader voor de gelovigen. Als je dat als kind van God leest, gaat je hart open. Als je er aan denkt dat juist Christus voor ons heeft gebeden en nog voor ons bidt. Waarom is dat zo bijzonder en zo vol van troost?
Omdat de kracht van Christus gebed groter is dan welk ander gebed ook maar. De Here Jezus heeft Zijn leven voor de gelovigen gegeven. Zijn bloed is de garantie dat al Zijn gebeden voor 100% verhoord worden. Als Hij voor ons pleit bij de Vader betekent dit dat jij vergeving ontvangt en in vrede met God leeft. We lezen in onze tekst dat Christus de Vader vraagt om ons in deze wereld te beschermen tegen de Boze. De Boze is de duivel. Alles wat boos, wat slecht is wil hij. Hij zit er ook achter als er vraagtekens achter het Woord van God gezet worden. Hij zit er achter als er zo twijfel in de harten van mensen gezaaid wordt. Soms denk je: "Hoe houden wij en vooral onze kinderen het vol om eenvoudig op Gods onfeilbare Woord te geloven?" Dan vind ik mijn troost en zekerheid er weer in dat Christus voor ons gebeden heeft: "Vader bewaar hen van de Boze". Dan bid ik weer vol vertrouwen: "Verlos ons van de Boze in Jesus naam!"

 

HEMELS LEWE

 

Joh 17:16 Die gelowiges is nie van die wêreld nie. Dis die Here Jesus se woorde. Ons hoogste profeet en leraar. Sy woorde is die waarheid. Die wêreld is in die greep van die sonde. Die Bose is die baas in die wêreld. Die mense se harte is na die sondeval harte wat dit wil doen wat teen God se wil ingaan. So is die situasie. Dit is nie lekker om te hoor nie. Mense noem jou 'n pessimis as jy so praat. Hier in Nederland word jy 'n doemdenker genoem. Dit klink baie beter asof die wêreld ons vriend genoem word. As ons dink dat die wêreld met 'n goeie verhaal makkelik oortuig kan word. 'Die mense is nog nie so sleg nie. Die mense wil diep van binne nog die goeie. As ons ons boodskap op 'n aansprekende manier bring dan sal baie saam met ons van Jesus hou.'
Dit klink aangenaam maar is nie die waarheid nie. Dis nie die werkelikheid nie. Mense is so met die sonde en die duiwel verbonde dat ons nodig het om deur die Gees verander te word. Opnuut gebore, vanuit die hemel 'n nuwe mens te word. Sien ook Joh 1:13 en 3:1-6. Dit leer ons om ons lewe vanuit die hemel, van God te verwag. Om geen wêrelds lewe te lei nie maar 'n hemelse lewe op hierdie aarde.

 

VAN WIE BEN JIJ?

 

Joh 17:16 De mensen die de Vader aan Christus gegeven heeft zijn niet van de wereld. Ze horen niet bij de wereld. Zij horen bij Christus. Zij zijn niet van de wereld zoals Christus ook niet van de wereld is. Dit zijn dingen die heel belangrijk zijn voor ons leven op deze wereld. Voor onze plaats onder de mensen. Hoe sta je in deze wereld? Van wie ben jij?
Jezus Christus komt niet van deze wereld. Hij is niet het product van deze wereld. Hij is juist daarom uit de maagd Maria geboren. Zonder enig menselijk sperma. Hij is de Zoon van God die mens geworden is. Hij is vanuit de hemel naar de aarde gekomen. Hij is echt mens geworden zonder om van deze wereld te zijn. Deze wereld is de zondige wereld. Christus is echt mens geworden zonder zonde in zich! Hij hoort niet bij deze zondige wereld. Hij haat de zonde vanuit Zijn hart zoals Zijn Vader in de hemel dat doet. Zoals de Geest dat doet die ons wil leren om Christus lief te hebben en de zonde te gaan haten. Ook in onszelf. Van wie ben jij? Bij wie wil ik horen? Bij deze wereld of bij Christus? Dat is de keuze waarvoor wij in ons leven elke dag weer staan. Dan hoor ik mensen om me heen zeggen: “ “Ben ik niet gewoon door Jezus verlost van de zonden ook als ik deel van deze zondige wereld ben. Ik kan daar toch niet tegenover gaan staan?” Gelukkig kun je dat omdat Christus daarvoor gebeden heeft. Wie bij Christus wil horen kan vanwege Zijn gebed Zijn eigendom zijn.

 

ANTITESE

 

Joh 17:17 “Heilig hulle in u waarheid”. Dit is wat die Here Jesus letterlik sê. Heilig beteken dat jy afgesonder word. As iemand geheilig word beteken dit ook dat jy ’n aparte plek op hierdie wêreld begin inneem. Die Here Jesus bid Sy Vader dat Hy Sy leerlinge sal heilig. Dat hulle nie in hierdie wêreld op sal gaan nie. Die Here Jesus bid hier vir Sy leerlinge dat hulle die geloof kry om op hierdie wêreld apart te staan. Hoe belangrik is hierdie woorde, is hierdie gebed vir ons in ons tyd. Die Here Jesus bid dat ons teenoor die sondige wêreld gaan staan. Die teenstelling tot die sondige wêreld moet vanuit ons hart sigbaar in ons lewens wees. Die Here Jesus bid hier dat ons die antitese (teenstelling) teenoor die wêreld in ons lewe vorm gee. Die antitese mag onder ons nie verlede tyd word nie. 
Wat is dit dan wat ’n Christelike lewe op hierdie aarde vorm moet gee? Dit is die Woord. Dit is die Woord van Vader in die hemel. Die Drie-enige God is die bron van die volledig betroubare Woord. Die Woord is daarom die 100% betroubare norm vir ’n ware Christelike lewe. Die Woord is dan nie een of ander teorie nie. Hoe belangrik is dit dat ons ons vanuit liefde tot Christus toewy aan die Woord wat die Gees ons deur mense gegee het. Dan wys ons en laat ons hoor wat die regte Christelike lewe is. Dan word ons al meer Christus se beeld en daarmee God se beeld op aarde.

 

MET JEZUS MEEBIDDEN

 

Joh 17:17 “Uw Woord is de waarheid”. Wat zijn dit belangrijke woorden! De Here Jezus vraagt Vader in de hemel om in een God vijandige wereld Zijn kerk te heiligen. Hij vraagt in het gebed, dat verhoord zal worden om het bloed dat Hij geeft, om de toewijding van Zijn leerlingen aan Hem. Hij vraagt Vader of de Geest liefde tot God in onze harten wil geven en haat tegenover ons zondige hart en tegenover de zondige wereld. Wat een indrukwekkend gebed. De rillingen van verwondering gaan door me heen als ik dit lees en probeer te bedenken wat dit betekent. 
Dan ook die geweldige woorden dat het Woord van God de waarheid zijn. Het zijn gebedswoorden van onze Heiland die de doodsteek voor zijn mensen die zeggen dat je de Bijbel niet zo serieus hoeft te nemen. Wat een ellende als een kerk zegt dat je bepaalde woorden van God wel aan de kant kunt schuiven omdat ze niet meer bij ons passen, omdat wij het vandaag door onze ontwikkeling beter weten. Wat een ellende als je dit gebed niet meer voluit met de Here Jezus kunt meebidden. Dan zet je de eenheid van de kerk juist op het spel! Wat een geweldige woorden van de Here Jezus. Wat een houvast in deze onzekere wereld. Waar ik onzeker ben, mag ik mijn zekerheid vinden in het duidelijke Woord van God. Dat Woord is de waarheid. Is 100% betrouwbaar. Daar kunnen we in ons leven op aan!

 

DIE WêRELD INGAAN

 

Joh 17:18 Die Woord van God speel as dit goed is ’n groot rol in ons lewe. Ons hoor die HERE se stem. Hy praat met ons. Ons bid die Gees om ’n hart dat met alle aandag en liefde na hierdie stem luister. Ons wil deur die Woord al meer die HERE in ons lewe volg. Ons wil al hoe meer aan Hom toegewy wees. Ons het dit ook nodig in hierdie wêreld. Hoekom het ons dit so nodig?
Onder andere omdat ons ’n taak in hierdie wêreld het. Christus stuur ons die wêreld in. Soos Christus se
lf na hierdie wêreld gestuur is. As jy daaroor dink dan val dit op dat dit die wêreld is wat Christus en hulle wat Hom volgens Sy Woord volg haat. Nogtans het Christus na de wêreld gekom! Dan val dit op dat Hy nogtans Sy volgelinge die wêreld instuur. Ons sien hier weer die vir ons wonderlik onverklaarbare liefde van God. Die wonder van Johannes 3:16: “Want so lief het God die wêrerld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” Ons het nodig om met ons hart aan Christus toegewy te wees, om God se Woord in ons hart te bewaar om hierdie wêreld in te kan gaan. Om selfs mense wat teenoor Christus en Sy kerk staan die evangelie te kan bring. Om hulle op te roep om hulle van die sondige wêreld los te maak en hul hart op die HERE in die hemel te rig. Om op hierdie wêreld al hoe meer hemels te leef.

 

DE GEEST LEERT GETUIGEN

 

 

Joh 17:18 De Zoon van God heeft zich door de Vader laten afzonderen tot Zijn heel bijzondere taak. Om naar de wereld te gaan om Gods uitverkoren kinderen te redden. Hij heeft zich uit liefde tot Zijn Vader en de mensen die de Vader Hem gegeven heeft helemaal aan deze taak toegewijd. Echt met hart en ziel. Helemaal, voor 100%. De Here Jezus bleef doen wat volgens het plan van Vader moest gebeuren. Hij offerde zich echt helemaal op. Hij bracht het offer dat ieder die zijn of haar leven aan Hem verliest het leven geeft. De Here Jezus kreeg de Geest dan ook zonder beperking om dit te kunnen doen. 
Mensen die zo door het offer, de toewijding van Christus gered zijn worden door Hem de wereld ingestuurd. Als de Here Jezus straks naar de hemel is gegaan, komt de boodschap van Gods redding de wereld in door de apostelen en door de mensen die het echte evangelie van hen gehoord hebben en zijn gaan geloven. Hoe kun je je nu zo aan Christus wijden? Hoe kun je nu zo apart gezet en geheiligd de wereld in? We vinden het antwoord daarop als de Here Jezus na Zijn opstanding tegen Zijn leerlingen dit zegt: “Vrede zij u! Zoals de Vader Mij gezonden heeft, zend Ik ook u. En nadat Hij dit gezegd had, blies Hij op hen en zei tegen hen: Ontvang de Heilige Geest.” Joh 20:21,22 Die Geest stort Christus op de Pinksterdag over heel Zijn kerk uit. Zodat we de wereld ingestuurd kunnen worden als Zijn getuigen.

 

STIL VAN VERWONDERING

 

 

Joh 17:19 Dit klink vir ons snaaks dat die Here Jesus van Homself sê dat Hy Hom geheilig het. Die Here Jesus is tog die Seun van God wat in alles heilig is?! Hy het mos nie nodig om Homself te heilig nie?
Dis reg dat die Here Jesus vir 100% heilig is. Hy haat die sonde vanuit Sy hart. As God se Seun sê dat Hy Homself heilig, beteken dit dat Hy Hom deur die Vader tot ’n sekere taak laat roep het. Die Vader het Hom aangewys as die Verlosser en Hy het Hom bereid verklaar om dit te doen. Ons lees daaroor in Psalm 40: “Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom; in die boekrol is dit my voorgeskrywe.” Vs 8 Sien ook Hebr 10:5 e.v.
Ons sien hier Christus se wonderlike liefde. Hy het Hom vrywillig toegewy aan die taak om sondaars te red. Christus wat Homself heilig, beteken wat ons in Fil 2 lees: “Hy wat in die gestalte van God was, het Sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ’n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word.” Vs 6,7 As ’n mens ’n klein bietjie daarvan verstaan, gaan jou hart oop. Dan raak jy stil van verwondering. Dan raak jy niet uitgedink en uitgejuig oor so baie Goddelike liefde. Wie so God se liefde raaksien, wil eie sondes bely en wil deur Christus geheilig wees om jou aan die Drie-enige God toe te wy. Elke dag weer.

 

OPOFFEREN

 

 

Joh 17:19 De Here Jezus heeft zich geheiligd. Hij heeft zich bereid verklaard om met volle liefde zichzelf op te offeren. Ik las gisteren een artikel waarin gezegd werd dat een woord als “opofferen”voor ons als westerse mensen van de 21e eeuw negatief in de oren klinkt. Jezelf opofferen zou iets negatiefs zijn. Je offert je niet op maar je ontplooit jezelf toch. Je komt toch voor jezelf op. 
Als ik zulke woorden lees, maakt dat mij verdrietig van binnen. Wat staan we dan ver van een leven met de HERE af. Vooral als we dan eigenlijk nog opgeroepen worden om dus maar weinig meer over opofferen te spreken omdat we dan anderen in de weg staan om tot Christus te komen. Ik weet en ken heel goed het gevoel van ons eigen hart dat we ons niet willen opofferen. Dat is echt niet iets van alleen de westerse mens in de 21e eeuw. Dat zit ons als mensen na de zondeval in het bloed. Wat is het juist daarom nodig om juist veel over jezelf opofferen te spreken. Om juist onze ogen en harten te richten op Christus die zich liet offeren en aan God met Zijn bloed de losprijs betaalde die nodig was voor onze schuld en zonden. Dat is cruciaal. Dan is het zo nodig en ook zo goed voor een hart dat bij de HERE wil horen om te zien wat Gods antwoord op Christus unieke zelfopoffering was: Dit: “Daarom heeft God Hem hoog verheven en Hem de naam geschonken die elke naam te boven gaat.” Fil 2:9

 

GEHEILIG IN WAARHEID

 

Joh 17:19 Christus het Hom geheilig. Hy is bereid om Homself heeltemal op te offer. Om Sy taak as Verlosser volledig te doen. Om Sy lewe te gee as volledige betaling vir die sondes van God se uitverkore kinders. Hy gee Sy sondelose lewe as losprys vir die gelowiges.

Hy doen dit uit liefde om ook die apostels en hulle wat deur hulle tot geloof kom te heilig in waarheid. Christus se offer sorg daarvoor dat sondige mense afgesonder kan word. Christus se offer sorg daarvoor dat mense hul aan die HERE kan wy en die evangelie met liefde kan verkondig. Hulle kan dit deur die Gees in waarheid. Die waarheid is dit wat die HERE ons in Sy Woord vertel. Dit is die geopenbaarde waarheid. Dit is die Bybel wat ons as so ’n spesiale en wonderlike geskenk gekry het. Wie Christus se liefde ken en dat  Christus in jou leef, wil juis die waarheid vir mense vertel. Jy wil dit  doen met liefde vir ander en mekaar steeds weer met die oproep tot geloof en bekering. God se waarheid word jou dan so lief dat jy ook apart kan staan hoe moeilik dit ook is. Dan word vir God se kind nie die applaus van mense die belangrikste nie maar of jy volgens God se waarheid leef en praat. Dan weet jy as jy alleen kom en staan maar jy het met liefde volgens God se waarheid gepraat en geleef dat dit goed is. Dat die HERE by jou is. Dan toets jy jou lewe altyd aan God se Woord om naby Christus te wees en te bly!    Christus het gebid dat jy en ek so kan leef.  Dat gee moed en krag!

 

EENHEID

 

Joh 17:20 De Here Jezus bidt in de eerste plaats voor de apostelen. Zij zijn het die als oor en ooggetuigen de wereld moeten ingaan. Het is heel belangrijk dat zij met een eensluidend getuigenis de wereld ingaan. Dat ze zo ook laten zien dat ze echt een in Christus zijn. De Here Jezus bidt dan ook om de eenheid van Zijn kerk. Een eenheid die ons ook zichtbaar bijelkaar houdt omdat we steeds weer vragen wat de HERE ons in Zijn Woord leert. Samen Hem in liefde volgen volgens Zijn Woord is dan wat de kerk van Christus vormt. Samen de stem van de Goede Herder horen en volgen. 
Toch is het gebed van de Here Jezus niet alleen voor de apostelen. Het is niet zo dat de gelovigen die door de verkondiging van de apostelen tot geloof komen het zelf maar moeten redden. Nee, het geweldige is dat de Here Jezus bij het gebed in Johannes 17 ook ons op het oog heeft. Hij zegt dat ook met zoveel woorden in ons vers. Hij bidt de Vader ook om de gelovigen in de 21e eeuw te heiligen. Heiligen in waarheid. De Here Jezus heeft Zijn leven ook geofferd om Zijn kerk in de 21e eeuw in de waarheid te laten leven. Om mensen in de kerk zo’n liefde voor Hem te geven dat ze het Woord van God als de beslissende waarheid willen volgen. Om daar alles aan te toetsen. Als je dat Woord hoort, is het goed. Dan hoor je namelijk de stem van Christus die verenigt! Dan moet je daar zijn en blijven.

 

SAAM EEN WEES

 

Joh 17:20 Dis die laaste meditasie in hierdie reeks. Christus bid vir Sy kerk tot aan die oomblik dat Hy terugkom. Sy gebed dra ons lewe in hierdie wêreld. Dis so goed om te weet dat ons God en Verlosser ook vir ons gebid het. Hy het gebid dat ons by die waarheid bewaar word. Dat ons by Hom en wat Hy ons geleer het, bewaar word. Dat ons die woorde van Hom op waarde sal skat in ons lewe. Dit beteken dat ons dit ook sal doen met wat die Geest vir ons in die Ou Testament sê. Die hele Skrif is die Woord, is die waarheid wat van Christus, wat van die Drie-enige getuig. Ons sien hier die onverbreeklike verband tussen eenheid en waarheid. Ons sien hier raak wat een wees in Christus beteken. Dit is dat ons saam in liefde buig vir God se woorde. Dat ons die Goeie Herder op Sy Woord saam volg. Dat ons saam leef en leer wat Christus ons in Sy Woord geleer het. Die leer is nie ‘n reël nie maar wys ons die werklikheid vol van God se liefde en grootheid. As Christus bid dat ons een moet wees dan vra Hy vir ons die Gees om nie ons eie sienings en gevoelens te volg nie maar saam Christus volgens Sy Woord. Dan gaan ons altyd weer saam terug na die Bybel. Dan sê ons nooit: Hoekom nou weer die Bybel nie. Nee, dan wil ons altyd weer hoor watter pad die HERE ons wys om daardie pad saam te gaan. Saam een wees in Christus is saam volgens Sy leer leef en dink en so in gemeenskap met Hom leef.