Daaglikse meditasies - Dagelijkse meditaties

Johannes 17

30-01-2015 07:21
SONDEVAL VAN DIE KERK    Johannes 17:14 Die tyd wat kom wil ek oor enkele verse van Johannes 17 nadink. Die rede daarvoor is ’n aantal gesprekke en artikels wat vir my gegee is. Dit gaan dan veral daaroor dat ons nie te seker moet wees nie. Ons moet nie oor die waarheid praat as...

Advent

25-12-2014 07:15
ADVENT    Die weke wat kom, skryf ek so die Here wil meditasies wat met Advent te doen het. Ek wil hulle so skryf dat hierdie meditasies ook met kinders bespreek kan word. Jy vind dan ook vrae daaronder wat bespreek kan word. Psalm 36:1-10 Advent Ek kan my indink dat jy dit as ’n...

Meditasies -meditaties Bergrede

09-12-2014 06:55
JESUS ONDERWYS   Matteus 5:1,2 Ons gaan ‘n begin maak met meditasies oor die Bergrede. Die Here Jesus gee hier onderwys dat vir ons baie belangrik is. Jy sou kon sê dat Hy hier die grondwet vir Sy Koninkryk vir ons gee.  Die Here Jesus het openlik begin optree as die beloofde...

Meditasies oor sterwe en hoop/Meditaties over sterven en hoop

22-10-2014 07:33
  DOOD EN HOOP     Psalm 103:12: "Zo ver het oosten is van het westen, zo ver heeft Hij onze overtredingen van ons gedaan.” Misschien vind je het een gek begin van meditaties over het sterven. Toch geven juist deze woorden van God aan hoe en waarom het sterven ons leven is...

Huwelik en gesin meditasies

12-07-2014 07:18
HUWELIK EN GESIN   Genesis 2:24 Die laaste meditasies in die vorige reeks het gegaan oor die verhouding tussen man en vrou in die huwelik. Dit was opvallend dat hierop meerdere reaksies gekom het. Reaksies waarin gevra is hoe ‘n mens omgaan met moeilike situasies in jou huwelik of hoe...

Reeks 1 Johannes 3 en christelijk leven

19-06-2014 07:23
GODS LIEFDE IS ZO GROOT!   1 Johannes 3:1 Naar aanleiding van verschillende vragen van vrienden hoop ik een reeks meditaties te schrijven over 1 Johannes 3. Vragen die vooral cirkelen om de vraag wat er in 1 Joh 3 mee bedoeld wordt dat een kind van God niet zondigt. Het is goed...

Reeks Genesis 6

15-02-2014 10:36
SEUNS VAN GOD DIE STERKSTE MANNE   Genesis 6:1-4 Een van die vriende het gevra om meditasies oor die begin van Genesis 6 te skryf. Juis omdat dit hier om ´n moeilike gedeelte van die Bybel gaan. Dit is ook regtig een van die gedeeltes wat nie maklik is om te verstaan nie. Ons...

Reeks 1 Samuel 1

15-02-2014 10:35
MEETELLEN 1 Samuël 1:1-3 We onderbreken de meditaties over de 7 brieven in Openbaring nu tot Kerst met nadenken over het begin van 1 Samuël.  Onze aandacht wordt nu gericht op de Leviet Elkana. Hij is een man die redelijk welvarend is. Hij kan namelijk voor 2 vrouwen zorgen. We komen er...

Reeks Psalm 22 Lijdenstijd

15-02-2014 10:29
MEDITATIES-MEDITASIES  PSALM 22 LIJDENSTIJD -  PASEN   Psalm 22:2 – Mattheus 27:46  Bittere felle  klachten hoor je hier. David voelt zich zo alleen. Er zijn zoveel moeilijke dingen en er is geen enkele steun. Het lijden is zo zwaar en er is geen licht in de...
<< 1 | 2